Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Struik Nature

@ Books LIVE

Video: Johan Marais deel sy kennis van slange en slangbyte

A Complete Guide to the Snakes of Southern Africa'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-AfrikaJohan Marais, ’n bekende Suid-Afrikaanse reptielkenner en die outeur van die gesaghebbende boek ‘n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, het onlangs op die kykNET-program Kwêla verskyn. In die volgende video verduidelik Marais, wat onlangs self deur ‘n pofadder gepik is, aan aanbieder Coenie de Villiers dat die rede vir die onlangse toename in slangbyte seisoenaal van aard is.

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment