Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Struik Nature

@ Books LIVE

Struik Nature Latest

Potgooi: Niekie van den Berg gesels oor kloofstap wat tans verbode is by alle SANParke

National Parks and Nature Reserves’n Nederlandse toeris het verlede jaar ’n besering opgedoen nadat hy na bewering aan kloofstap deelgeneem het.

Niekie van den Berg het met berggidsopleidingsbeampte Walther Meyer en Andile Namtu, sake-ontwikkelingsbestuurder van die Tuinroete Nasionale Park, gesels oor wie die verantwoordelikheid dra wanneer só iets gebeur.

Meyer sê kloofstap, om te klim en klouter oor rotse en om in poele te swem, is tans verbode in alle Suid-Afrikaanse parke. Hy sê dat as gids word hy dikwels verantwoordelik gehou wanneer iets op die toer skeefloop, al was dit die toeris se skuld.

Namtu sê dat SANParke regstappe teen die toeris oorweeg om die belangrikheid van veiligheidmaatreëls te beklemtoon.

Luister na die potgooi:

Boekbesonderhede